Site icon Scriptura

Nuwe dissipels: Wat is ‘n christen?

Daar kom toenemend mense tot bekering wat nie in tradisionele gereformeerde verbondshuise  opgegroei het nie, en die getalle van gereformeerde verbondskinders neem toenemend af. Lidmate van kerke het vandag ook nie meer dieselfde vlak van bybelkennis as vroeër nie.  Die fokus van hierdie reeks is dus die kernsake van die christelike geloof.  Wat is daardie kernsake van die christelike geloof volgens die apostoliese geloofsbeleidenis? Hoe lyk ons christen landskap deesdae, en wat ontbreek? 

01:26 Dissipelskap vir nuwe gelowiges
06:00 Hoe lyk hedendaagse nuwe gelowiges?
20:10 Wat is ‘n christen?
25:00 Wedergeboorte
32:40 Genade in praktyk

Skrifverwysings:
Rom 10:9, Rom 1:18-19, Hand 4:13, Luk 9:23

Aanbieders:
Marnix Boersema, Jonker Venter, Gerhard van Rhyn, Jaco de Beer



Exit mobile version