Wat (of wie) is die evangelie, en waarvan (van wie) red God ons? Het ons iets om by te dra tot ons redding? As jy die evangelie glo; wat presies moet jy glo? Is geloof kopkennis of ‘n gevoel? Hang jou verlossing van jou keuse af? Wat is heiligmaking?
00:58 Wat is die Evangelie?
07:15 Wat is die ‘slegte’ nuus?
10:30 Hoe kan ons glo en wat is ware geloof?
20:25 Hoe lyk ‘n gelowige se lewe?
23:20 Onderspeel ons wedergeboorte?
29:00 Wat is die troos?
Skrifverwysings:
Mar 1:1, Rom 1, Matt 1, Joh 6, Heidelbergse kategismus Sondag 7, Heb 11:1-2, Mark 1:15, Ef 2:5, Heidelbergse kategismus Sondag 32, Joh 20:30, Rom 7, 1 Joh, Heb 10:26, 1 Joh, 1 Joh 3:4, Dortse leerreëls 5, Heb 12:2
Aanbieders:
Gerhard van Ryn, Jonker Venter, Jaco de Beer

Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
Be First to Comment