Press "Enter" to skip to content

Nuwe Dissipels: Wie is ek?

Waarin vind ons kennis van onsself as mens? Wat beteken dit om na die beeld van God geskape te wees? Wat is totale verdorwenheid? Drie aspekte is onder bespreking om nuwe gelowiges se basiese kennis van wie ons as mens is voor God die Skepper. Wat het by die skepping gebeur? Wat het fout gegaan kort na die skepping? Hoe is dit moontlik om die mens se verhouding met God te herstel?

00:00 Nuwe Gelowiges episode 4
01:26 Wie is ek?
03:26 Is die mens gelyk aan diere?
10:00 Waarom is ons tot die beeld van God geskape?
14:00 Gevolge van sonde
16:00 Wat is die eerste sonde?
26:00 Gevolgtrekkings: werksverbond, erfsonde
30:00 Christus herstel ons beeldskap

Skrifverwysings:
Ps 8, Ps 36:10, Gen 1, Pred 3:11, Gen 3, Rom 3, Ef 2, 2 Pet 1:19-21, Jes 6, Artikel 17 van Nederlandse Geloofsbelydenis, Matt 5.

Aanbieders:
Jonker Venter, Jan-Louis Lee, Jaco de Beer

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.