Wat kom eerste: geloof of wedergeboorte? Is dit noodsaaklik om wedergeboorte, herskepping, nuutskepping of dan bekering te ondersoek en te beleef om ‘n christen te wees? Hoe kan ons die koninkryk van God binnegaan en die geestelike beërf? Wat is die manier waarop ons wedergebore word? Kan ons dit deur eie vermoë, intellek of deur werke bereik? Wie se werk is die wedergeboorte dan, en hoe kry mens die Heilige Gees? Is die effek van wedergeboorte dalk ‘n groot stryd in jou hart? Wat is die vrug van die wonderwerk in jou?
03:50 Wat kom eerste: geloof of wedergeboorte?
05:17 Wat is die wedergeboorte en hoekom is dit nodig?
14:17 Watter gesindheid gaan wedergeboorte vooraf?
16:25 Hoe verkry ons die wedergeboorte en die Heilige Gees?
17:20 Wat is die manier en in watter krag word ons lewend gemaak?
21:55 Genademiddele tot wedergeboorte
26:00 Het die wedergeboorte enige effek op ons?
30:00 Waarom dan die groot stryd in ons harte?
34:40 Wat is die vrug van die Heilige Gees?
Aanbieders: Marnix Boersema en Jan-Louis Lee
Nuwe Dissipels: Wedergeboorte

Be First to Comment