Site icon Scriptura

Perspektief: Februarie 2025

Christene word gruwelik gemartel en vermoor in baie lande rondom ons, omdat hulle Christus as God erken, aanbid en dien. Hul vervolging is skrikwekkend! Maar roer dit ook ons harte terwyl ons nog godsdiens vryheid in Suid-Afrika geniet? Die media steur hul geensins aan die vervolging van gelowiges nie, want dit lok nie die reaksie en sensasie wat hulle najaag nie. Watter verbintenis is daar tussen die Golden Globe toekennings waartydens niemand God bedank het nie, en die onlangse verwoestende brande in California? Hoe kry ons ‘n gebalanseerde uitkyk op hierdie gebeure wat alles in God se soewereine hand ontvou en afspeel?

00:00 Twee onderwerpe: Vervolging van gelowiges en die brande in California
05:00 Wat doen die media met christen vervolging?
10:00 Raak vervolging van gelowiges ons?
15:00 Geen dank aan God by die Golden Globe toekennings
17:00 Enige verband tussen goddelose Hollywood en die brande in California?
25:00 Misplaaste roem

Vervolging van gelowiges – Die wêreld is tjoepstil

https://www.genocidewatch.com/single-post/70-christians-murdered-by-isis-affiliate-in-eastern-drc

Golden Globes en Godlastering (& toe volg die brande in California … )

https://cbn.com/news/entertainment/no-surprise-godless-town-comedian-jokes-golden-globes-no-stars-thanked-god

Skrifverwysings:
Spr 31:8-9, Heb 13:3, Gal 6:7, Rom 8-11, Rom 1, Hand 17, Gen 18, Luk 13:1-5

Aanbieders:
Jan-Louis Lee, Marnix Boersema, Jaco de Beer

Exit mobile version