Watter gesag het die Bybel in gelowiges se lewe? Is die Skrif net ‘n handleiding met kennis en reels, of is daar iets meer wat God openbaar in Sy woord? Kan ons ooit genoeg van God se woord kry, en het ons iets meer nodig? Wat is die uniekheid van God se woord? Is dit God of mense wat die Bybel geskryf het?
01:57 Die Bybel is die woord van God
05:00 God en Sy woord is ‘n eenheid
07:00 Die Bybel is geinspireerd
14:20 Vir mense deur mense
21:30 Lees die Bybel en bid daagliks om te groei in geloof
28:50 Praktiese raad
Skrifverwysings:
Jer 36, Ps 138, 2 Petrus 19-22, 2 Tim 3:16-17, Deut 7, Open 22:18-19
BB Warfield artikel: https://bbwarfield.com/works/inspiration/
Aanbieders:
Jonker Venter, Jaco de Beer, Gerhard van Rhyn
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.