Hoekom praat christene met God? Waarom beveel God dat Sy kinders bid en aanbid? Wat gebeur as christene bid? Hoe en waarvoor mag ons bid? Is daar krag in gebed? Waarvoor moet ons oplet om die eer van God voorop te stel? Wat is die hoof fokus van gesprek met God eintlik?
00:36 Nuwe Dissipels – Gebed
02:00 Wat is gebed?
05:50 Hoe bid ek, en wat is my ingesteldheid?
08:00 Calvyn se 4 riglyne vir gebed
11:00 Maniere en metodes om te bid
16:50 Wat beteken dit om in die Gees te bid?
20:00 Waarvoor moet ons bid?
25:00 Waarom kan ons bid?
27:10 Wat beteken dit om in die naam van Jesus Christus te bid?
Skrifverwysings:
Matt 4:4, Deut 8:3, Joh 14:14, Joh 15:16 en Joh 16:24, Matt 67, Luk 19:9-14, Heb 11:6, Open 5 en 6, Jud 1:20, Ef 6:19, Heidelbergse Kategismus Sondag 45, Fil 4, Gal 4:6, Heb 4:16.
Aanbieders:
Gerhard van Rhyn, Marnix Boersema, Jonker Venter en Jaco de Beer