Press "Enter" to skip to content

Perspektief: Maart 2025 – NG Kerk Namibië

Scriptura voer ‘n tweede onderhoud met Ds Dubois du Toit van die NG kerk Suiderhof in Namibië oor die uittrede van NG Namibië uit die Algemene Sinode (ASM) as gevolg van afwykings van die Skrif. Die NG Kerk Namibië verwerp die waninterpretasie van die skrif, onbybelse kerkorde, homoseksualiteit, homoseksuele huwelike, humanistiese invloed en die “woke” beweging wat al vanaf 2002 die sinode besluite onbybels beinvloed het. Teologiese opleiding wat ook afwyk van die gereformeerde leer vir die afgelope 30 jaar, is nou ook onder die vergrootglas.

01:00 Ds Dubois du Toit oorsig
02:00 Tydlyn van gebeure by die NG Kerk
09:50 Verband tussen NG Kerk in Namibië en NG Kerk Suid-Afrika
12:00 Definisie en siening oor homoseksualiteit en selibaat lewe
15:30 Werking van moderamen en onbybelse kerkorde
19:00 Oopstelling van alle soorte huwelike op grond van humanisme (woke)
23:00 Roeping van die NG kerk Namibië en siening van skrifgesag, skrifinterpretasie en belydenisse
33:30 Hofsake en afwesigheid van kerklike tug – onskriftuurlike beginsels
36:00 Wat is die pad vorentoe?
40:30 Liberale en ekumeniese teologiese opleiding
43:15 Raad aan kerke

Skrifverwysings:
Matt 18, 1 Kor 6

Ander skakels: https://koinoniasinode.org.za/boek/

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.