“Want die geregtigheid van God word daarin geopenbaar uit geloof tot geloof, soos geskrywe is: Maar die regverdige sal uit die geloof lewe.”
27 search results for "hoekom is ek gereformeerd"
Verbondsteologie is Gereformeerde teologie wat ‘n afleinding is vanaf die Skrif waaruit ons kan aflei hoe God met die mens tewerk gaan en hoe Hy dan ook sy verlossingsplan uitvoer in Sy ewige raad.
In Gereformeerde teologie val die fokus op Jesus Christus – deur Hom is daar vir ons lewe en redding!
Wat maak gereformeerde teologie Skrifgesentreerd? Daar is tog baie gelowe wat beweer hulle glo die Bybel? Wat is anders?
Wat is jou doel op aarde? Wat is die Here se plek in jou daaglikse lewe?
Ons is gereformeerd omdat ons Godgesentreerd wil lewe!
Ons hoogste doel is om God te eer en Hom te verheerlik – Soli deo Gloria!
Ons gesels in hierdie episode ook oor hoe Godgesenteerdheid prakties lyk: In ‘n mens se eie lewe en ook in ‘n gemeente.
Waarom is gereformeerde teologie vir ons die naaste aan die waarheid volgens die Skrif?
Wie was die eerste kerkvaders? Waar kom ons gereformeerde beginsels en belydenisse vandaan? Hoekom volg ons’n sekere orde in die gereformeerde kerk? Is gereformeerde teologie…
Die Algemene Sinode van die GKSA is baie belangrik, omdat dit ‘n bybelse beginsel en instelling is wat Paulus reeds in Handelinge 15 begin het.…
Can't find what you're looking for? Try refining your search: