“En jy, Betlehem Éfrata, klein om te wees onder die geslagte van Juda, uit jou sal daar vir My uitgaan een wat ‘n Heerser in…
Author: Jaco de Beer
Jaco de Beer is 'n tentmaker-predikant van die Vrye Gereformeerde Kerk (VGK) in Suid Afrika. Hy bedien tans in VGK Wesbank op die Kaapse Vlakte.
Ek kry nogal heelwat vrae oor die doop, selfs vanuit ons eie geledere. Vir baie van ons mag dit dalk standaard teologie wees, maar weens die groeiende teologiese diversiteit van ons tyd en toeganklikheid van inligting op die internet, begin sommiges wonder. Is verbondsdoop Bybels?
“Word alles deur God vas bepaal? ‘n Antwoord aan Stephan Joubert “
In hierdie artikel deel Jaco de Beer sy getuienis oor hoe sy siening oor die doop verander het.
Hy deel ook die Skrifgedeeltes wat verbondteologie vir hom duidelik gemaak het.
Aan die einde van die artikel is daar verwysings na ander artikels, boeke en videos wat hom ook gehelp het op hierdie pad.
Drie episodes, waarin Jaco de Beer vertel hoe hy in die Charismatiese Beweging beland het, wat hy daar beleef het (visioene, profesieë) en hoekom hy nie meer vandag in daardie kringe beweeg nie.
Jaco de Beer is ‘n tentmaker-predikant van die Vrye Gereformeerde Kerk (VGK) in Suid Afrika. Hy bedien tans in VGK Wesbank op die Kaapse Vlakte.