Wat word deur die wet belig? Plaas die wet ‘n ondraaglike las op gelowiges? Waarin lê ons redding werklik? Wat moet die gelowige se verhouding…
Author: Scriptura
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
In Perspektief gesels Scriptura oor twee films naamlik Sound of Freedom en Barbie, asook oor die beplande Nasionale Gesondheidsversekeringsfonds. 00:00 Perspektief: Julie 202301:36 Film Sound…
Scriptura bespreek in meer diepte die drievoudige toepassing van die wet. Wat is die verskil tussen die drieledige aard van die wet teenoor die drie…
Wat is sonde, en kan gehoorsaamheid aan die wet ons red? In God se groot genade het Christus gekom om ons sondeskuld te betaal, sodat…
Hoe is gelowiges betrokke in die samelewing? Hoe leef ons as christene in die kultuur, en moet ons kulturele verandering probeer bewerk? Kan ons konsekwent…
In ‘n onderhoud met professor Dolf Britz gesels Scriptura oor die vereistes vir ‘n goeie teoloog. Wat is die werk van ‘n predikant? Watter karaktereienskappe…
Narsisme is selfverliefdheid. Is daar hoop dat ‘n narsis kan bekeer, en hoe? Hoe gemaak as jy in ‘n verhouding is met ‘n narsis? 00:00…
Is Bybelse voorbidding dieselfde as “intercession”? Die woord van God roep gelowiges op om te bid tot ons hemelse Vader, en om alleen of in…