Die pyn wat ons in hierdie lewe ervaar is soms te groot om menslik te hanteer. In ons swaar en in ons seerkry is God…
Author: Scriptura
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
Scriptura gesels vandag oor vier onderwerpe in die nuus wat ‘n impak op ons getuienis mag hê. Wat is die “Woke ideologie” besig om te…
Wat is medelye en empatie? Hoe moet christene empatie wys sonder om self ook deel van die probleem te word? Hoe tree ons simpatiek op…
Drankmisbruik het op alle vlakke van ons samelewing so aanvaarbaar geword dat dit selfs ook in ons kerke ingesluip het. Vrye gebruik van alkohol in…
Wat is jou werk vir jou werd? Is jou werk die middelpunt of die rede vir jou bestaan, of is dit iets waarmee jy God…
Scriptura gesels oor twee nuusgebeure wat tydens April 2023 plaasgevind het. Die kruistog gehou op Goeie Vrydag in Vredefort – kan ons vir God iets…
Hoe help ons iemand wat met transgender kwessies worstel? Het jy die gevoel of ‘n innerlike stryd dat die geslag waarmee jy geskep is, nie…
Wat is boeliegedrag? Hoe moet ons dit hanteer en aanspreek in skole en in die samelewing? Nie alle konflik is boeliegedrag nie, en nie alle…