Ons nuwe reeks handel oor pastorale sake, en Pastoraal: Angs en Vrees het gekyk na: 1) Wat is angs en vrees en hoe lyk dit?2)…
Author: Scriptura
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
Aanbieders: Jan-Louis Lee, Jonker Venter, Jaco de Beer, Gerhard van Rhyn 01:14 PEPUDA -Promotion of equality and prevention of unfair discrimination 1) Wat is die…
In hierdie gesprek gesels Scriptura oor die drie groot gebeure wat die afgelope maand in die nuus was, naamlik die nagwaak vir oud-president Jacob Zuma,…
Wat is die Evangelie? God se genade is versinnebeeld in die koms van Jesus Christus, Sy lewe op aarde, Sy sterwe vir ons sonde aan…
Is predikante afgesonder van die ander ampte? Wat is die kwalifikasies en karakter van predikante? Wat is ‘n preek? Hoe moet woordverkondiging benader en bedien…
Hierdie week gesels die Scriptura predikante oor twee baie belangrike en aktuele sake in die nuus: die Nederduits Gereformeerde kerk se legitimasie onder leiding van…
As God ‘n man roep om ‘n ouderling te wees, sal Hy hom ook toerus om die werk te doen. Die roeping van die ouderling…
Pornografie is die sonde van ons tyd waaroor niemand praat nie. In hierdie episode hanteer Jonker Venter en Marnix Boersema ‘n baie ongemaklike kwessie naamlik…