Ouers is deur God aangestel oor die kinders en word geroep om met gesag kinders in hierdie lewe te lei. Ouers moet binne die Bybelse…
Author: Scriptura
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
Lys van skakels na behulpsame dokumente m.b.t. besluitneming rondom eredienste in die grendeltyd. Kerk & Staat: Tien Skrifbeginsels vir ons oorweging om nie die samekomste…
Herderskap definieer die verhouding wat ouers met hul kinders behoort te hê. Die Here verwag van ons om ons kinders op te voed tot Sy…
Vir God is ouerskap gesetel in Sy skeppingsplan en verbond met Sy volk. Die beeld van God as Vader van Sy kinders, en Sy woord…
November in Perspektief:
– Rasverbetering (Eugenetiek)
– Selfmoord onder tieners
– Dr Ben du Toit se boek: God, is daar ‘n ander antwoord?
“Want die geregtigheid van God word daarin geopenbaar uit geloof tot geloof, soos geskrywe is: Maar die regverdige sal uit die geloof lewe.”
Verbondsteologie is Gereformeerde teologie wat ‘n afleinding is vanaf die Skrif waaruit ons kan aflei hoe God met die mens tewerk gaan en hoe Hy dan ook sy verlossingsplan uitvoer in Sy ewige raad.
In Gereformeerde teologie val die fokus op Jesus Christus – deur Hom is daar vir ons lewe en redding!