In hierdie episode bespreek ons die tweede beginsel in die TULIP-akroniem. U- Unconditional Election of Onvoorwaardelike verkiesing. Ons sien in hierdie episode weer God se…
Author: Scriptura
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
Die goeie nuus van ons verlossing begin by die “slegte nuus” oor die mens.
Ons gesels oor die belangrikheid van himnologie en die ontwikkeling van kerkmusiek.
George Floyd. BLM. In hierdie episode kyk ons vanuit ‘n Christelike perspektief na die gebeure.
In die lig van SpaceX se vuurpyl wat onlangs opgestuur is, antwoord ons ‘n luisteraar se vrae oor NASA se projek om mense na Mars te stuur.
“En hy maak dat aan almal, klein en groot, en die rykes en die armes, en die vrymense en die slawe ‘n merk op hulle regterhand en op hulle voorhoofde gegee word; sodat niemand kan koop of verkoop nie, behalwe hy wat die merk of die naam van die dier of die getal van sy naam het.”
Ons kyk na Mei 2020 se nuusgebeure vanuit ‘n Bybelse Perspektief
“Twee vroue sal by die meul koring maal, die een sal saamgeneem en die ander een agtergelaat word.” Matt 24:41