Jy mag nie jou naaste se huis begeer nie; jy mag nie jou naaste se vrou begeer nie, of sy dienskneg of sy diensmaagd, of…
Author: Scriptura
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
Scriptura werp Bybelse lig op die nuwe regulasies vir landbou-uitvoere vir blanke boere, die voorgestelde Bela wetsontwerp vir onderwys en skole, en Nederland se regse…
“Jy mag geen valse getuienis teen jou naaste spreek nie.” Eksodus 20:16. Wat word in die negende gebod gebied en verbied? Is ons besig met…
Waar kry jy alles wat jy besit? Wat van jou gawes en talente? Wat beteken die agtste gebod vir ons wie God opreg wil dien?…
Waarom is die huwelik heilig, en hoekom is egbreuk sonde? Hoekom moet ons God met ons liggame dien? Wat is die regte uitleef van ons…
In Perspektief gesels Scriptura oor die aanval van Moslem millitante groep, Hamas, op Israel in Gaza, asook die NG kerk se besluit oor selfdegeslag verbintenisse…
“Jy mag nie moord pleeg nie”, is die woorde van die sesde gebod. Wie gee lewe, en wie bepaal die waarde van die menslike lewe?…
Vandag se revolusie in die teologie handel nie oor die leer van die regverdigmaking deur geloof alleen nie, maar oor seksuele identiteit. Ons post-Freudiaanse wêreld…