In hierdie Perspektief episode gesels Gerhard van Rhyn en Jonker Venter oor 3 onderwerpe naamlik, die stryd teen dwaalleer in kerk, en dolering, die nuwe…
Category: Direkte uitsendings
Opnames van uitsendings wat direk plaasgevind het op Facebook en/of YouTube word hier gelys. Oor die algemeen sal hierdie video opnames wees.
In hierdie episode gesels Scriptura oor 3 onderwerpe naamlik: Die vervolging van Christene in Afghanistan na die Taliban oorname, Inentingsmanipulasie – Game gee 10% afslag…
In hierdie episode beskou Scriptura ‘n paar aktuele sake en nuusgebeure van die afgelope maand vanuit ‘n Bybelse perspektief. 00:00 Julie 2021 in Perspektief01:30 Onluste…
1 Korintiërs 10:31 “… wat julle ook al doen, doen alles tot eer van God.” Podlitiek en Radio Scriptura gesels in hierdie episode saam oor…
Aanbieders: Jan-Louis Lee, Jonker Venter, Jaco de Beer, Gerhard van Rhyn 01:14 PEPUDA -Promotion of equality and prevention of unfair discrimination 1) Wat is die…
In hierdie gesprek gesels Scriptura oor die drie groot gebeure wat die afgelope maand in die nuus was, naamlik die nagwaak vir oud-president Jacob Zuma,…
Wat is die Evangelie? God se genade is versinnebeeld in die koms van Jesus Christus, Sy lewe op aarde, Sy sterwe vir ons sonde aan…
In hierdie Perspektief episode van Maart 2021 gesels die Radio Scriptura span oor die volgende nuus van die afgelope tyd: 00:00 Perspektief: Maart 202102:07 Begrafnisse…