In hierdie sewende episode van Scriptura se gebedsreeks word die derde bede van die Onse Vader bespreek. Wat beteken dit as ons bid “Laat U…
Category: Lering
(Grieks: didaskalia). Dit verwys breedweg na lering en instruksie, oftewel dogma. Artikels, blogs en podsendings wat te make het met leerstellings in die Bybel, sal jy hoofsaaklik onder hierdie kategorie vind.
Angus Buchan lei gebedsdae op verskillende plekke in Suid-Afrika, en duisende mense woon dit by. Wat is die agtergrond en die motivering vir die byeenkomste? …
God is ons groot Koning. Hy regeer soewerein as Koning van alle ewigheid af, en sal tot in ewigheid regeer. Waarom bid ons dan in…
In die vyfde episode van Scriptura se gebedsreeks, in die eerste bede van die Onse Vader gebed (Mattheus 6:9-13), word God se naam heel eerste…
“Ons Vader” verwys na ‘n persoonlike verhouding met God, maar ook na ‘n Vader van ‘n geloofsfamilie. God is die liefdevolle Vader van Sy geliefde…
Wie is die god tot wie ons bid? Is ons gebede veronderstel om op ons gevoel te rus, en wat het ons skrifstudie met ons…
Scriptura bespreek twee baie ernstige sake van die afgelope tyd op hierdie perspektief episode van Augustus 2022, naamlik Noordwes Universiteit Potschefstroom kampus se geslagsbewustheidsweek en…
In Hebreërs 11:6 lees ons: “…hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en ‘n beloner is van die wat Hom soek.” God…