Hierdie week se versameling: Hoekom is prediking belangrik vir ‘n gemeente? ‘n Toets om die afgode in jou hart te ontdek Die “domino-effek” wanneer ons…
Category: Lering
(Grieks: didaskalia). Dit verwys breedweg na lering en instruksie, oftewel dogma. Artikels, blogs en podsendings wat te make het met leerstellings in die Bybel, sal jy hoofsaaklik onder hierdie kategorie vind.
In hierdie week se Et Cetera: Al hoe meer NG-Kerke doleer Sosiale media het ‘n mededingende godsdiens geword Ses gratis video-lesings oor “hoekom ons die…
In hierdie episode gesels Scriptura oor kinders en trauma, en meer spesifiek oor hoe om dit te benader, te hanteer en kinders te ondersteun wanneer…
Jy kan Et Cetera – September 2021 Week 2 hier lees en Week 1 hier. In hierdie week se “Et Cetera” versameling: Wat is ‘n…
Ons wil graag aanvaar word in ‘n sosiale groep, en deel wees van ‘n groep mense, en as Christen is dit soms moeilik om te…
Wat kort in so baie preke? Na 1200 aborsies sien die dokter eindelik wat hy besig is om te doen Is ek ‘n Fariseër? Wanneer…
Scriptura ontvang baie vrae van luisteraars, en drie van hulle is verwant aan mekaar, omdat dit dui op God se soewereiniteit, God se raadsplan, Sy…
Petisie aan die Owerheid teen verpligte inentings In 1883 se Maandbode verskyn hierdie onderstaande petisie aan die Parlement. Die petisie versoek die Owerheid om nie…