“Geliefdes, nou is ons kinders van God, en dit is nog nie geopenbaar wat ons sal wees nie; maar ons weet dat ons, as Hy…
Category: Lering
(Grieks: didaskalia). Dit verwys breedweg na lering en instruksie, oftewel dogma. Artikels, blogs en podsendings wat te make het met leerstellings in die Bybel, sal jy hoofsaaklik onder hierdie kategorie vind.
Wat is die stand van die siel na die dood? Wat gebeur met my siel as ek sterf en gaan my liggaam weer uit die…
Wie oortuig die menslike hart van die werklike bestaan van God? Waar kom ons geloof in ons God eitlik vandaan? Wat sê die Skrif oor…
Paulus sê in Romeine 14:8 “Want as ons lewe, leef ons tot eer van die Here; en as ons sterwe, sterf ons tot eer van…
Waar die woord van God nie gepredik word nie, neem mense verskillende wanopvattings as waarheid aan, en leef steeds in vrees vir die dood. “Ware…
Gereformeerde kerke in Suid-Afrika – op die platteland en in stede – loop leeg volgens artikels en die media. Scriptura bespreek moontlike redes hiervoor aan…
“Haustafel” oftewel Christelike Pligte, soos dit in sy Kleiner Kategismus voorkom. ‘n Verskeidenheid vermanings uit die Heilige Skrif vir verskillende beroepe, ampte en pligte in…
Hoe verskil ‘n mediese fonds van die lotery, en is daar enige ooreenkomste? Plaas ons nie dalk ons hoop op iets anders in plaas van…