Verbondsteologie is Gereformeerde teologie wat ‘n afleinding is vanaf die Skrif waaruit ons kan aflei hoe God met die mens tewerk gaan en hoe Hy dan ook sy verlossingsplan uitvoer in Sy ewige raad.
Category: Lering
(Grieks: didaskalia). Dit verwys breedweg na lering en instruksie, oftewel dogma. Artikels, blogs en podsendings wat te make het met leerstellings in die Bybel, sal jy hoofsaaklik onder hierdie kategorie vind.
In Gereformeerde teologie val die fokus op Jesus Christus – deur Hom is daar vir ons lewe en redding!
“Word alles deur God vas bepaal? ‘n Antwoord aan Stephan Joubert “
Wat maak gereformeerde teologie Skrifgesentreerd? Daar is tog baie gelowe wat beweer hulle glo die Bybel? Wat is anders?
Wat is jou doel op aarde? Wat is die Here se plek in jou daaglikse lewe?
Ons is gereformeerd omdat ons Godgesentreerd wil lewe!
Ons hoogste doel is om God te eer en Hom te verheerlik – Soli deo Gloria!
Ons gesels in hierdie episode ook oor hoe Godgesenteerdheid prakties lyk: In ‘n mens se eie lewe en ook in ‘n gemeente.
Waarom is gereformeerde teologie vir ons die naaste aan die waarheid volgens die Skrif?
“En Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal nooit verlore gaan tot in ewigheid nie, en niemand sal hulle uit my hand ruk nie.”
Niemand kan na My toe kom as die Vader wat My gestuur het, hom nie trek nie; en Ek sal hom opwek in die laaste dag. Joh 6:44