In hierdie episode gesels ons oor mense se motiewe om die Here te dien en die voorspoedsteologie.
Category: Lering
(Grieks: didaskalia). Dit verwys breedweg na lering en instruksie, oftewel dogma. Artikels, blogs en podsendings wat te make het met leerstellings in die Bybel, sal jy hoofsaaklik onder hierdie kategorie vind.
“En Ek sal die Vader bid, en Hy sal julle ‘n ander Trooster gee om by julle te bly tot in ewigheid: die Gees van die waarheid wat die wêreld nie kan ontvang nie, omdat dit Hom nie sien en Hom nie ken nie; maar julle ken Hom, omdat Hy by julle bly en in julle sal wees.” Joh 14:16-17
Daar kom veral nou gedurende die Covid-19 tyd verskeie samesweringsteorieë (“Conspiracy Theories”) na vore. Ons het ‘n direkte uitsending op Facebook gehad, waar ons gesels…
Die laaste episode in ons reeks oor die deugde van God: God is Liefde
Ons het ‘n livestream op Facebook uitgesaai en gesprek gevoer oor die leer van die uitverkiesing, die (kinder)doop en die verbond. Die gesprek lig maar…
Hierdie was ‘n direkte uitsending op ons Facebookblad (@scripturaweb), waartydens ons gesprek gevoer het oor veral twee luisteraarsvrae: “internet Nagmaal” & glossolalia (oftewel, die verskynsel…
Ons gesels in hierdie episode slegs oor die COVID-19 Pandemie – juis omdat daar soveel vrae en onsekerheid onder mense en selfs Christene heers.
In hierdie episode gaan dit daaroor dat God in die Bybel beskryf word as ‘n jaloerse God. Wat beteken dit dat God jaloers is? Is dit dieselfde as ons algemene menslike siening van jaloesie?