In hierdie episode werp ons die lig spesifiek op twee besondere deugde van God: Sy regverdigheid, maar ook sy barmhartigheid.
Category: Lering
(Grieks: didaskalia). Dit verwys breedweg na lering en instruksie, oftewel dogma. Artikels, blogs en podsendings wat te make het met leerstellings in die Bybel, sal jy hoofsaaklik onder hierdie kategorie vind.
Ons kyk na onlangse nuusgebeure vanuit ‘n Bybelse Perspektief:
1. Steven Spielberg se dogter, Mikaela, wat haar bekwaam as ‘n Pornografiese Aktrise (01:39)
2. Beloftebos: Weier dat ‘n selfdegeslag paartjie by hulle trou (11:21)
3. Bouwer Bosch se meningstuk op Netwerk24 oor “Jesus en sy donkie wat Sparkling water drink”. (21:19)
Oral oor sien ons die verskynsel dat mense “Lent” vier. Selfs al hoe meer kerke in Protestantse kringe val nou ook by hierdie gebruik in. Wat is Lent en hoe moet ons daarna kyk in die lig van die Skrif?
In hierdie episode werp ons die lig daarop dat God ‘n raadsplan het. Ons wil in die episode nie net kyk na feite rondom God se raadsplan nie, maar ook wat die implikasie daarvan vir ons as gelowige kinders van God is.
Hierdie is die vierde episode in die reeks oor God se deugde en handel oor God se Alomteenwoordigheid.
Hierdie is die derde episode in ons reeks oor wie God is. In hierdie episode handel dit daaroor dat God Heilig is.
In die episode kyk ons wat dit beteken dat God “soewerein” en “alwys” is. Ons het ‘n groot troos dat ons behoort aan ‘n God wat in beheer is.
‘n Vraag waaroor elke mens behoort te dink en te kan antwoord is: Wie is God? Tog is die vraag vir sommige Christene moeilik om…