Berading in sy eenvoudigste vorm is die bediening van God se genade aan iemand in nood. Bybelse berading ontken nie algemene genade soos medisyne vir…
Category: Lering
(Grieks: didaskalia). Dit verwys breedweg na lering en instruksie, oftewel dogma. Artikels, blogs en podsendings wat te make het met leerstellings in die Bybel, sal jy hoofsaaklik onder hierdie kategorie vind.
Die erediens is een van die belangrikste instrumente in God se hand om genesing vir Sy kinders te bewerk. Wat is die rol van die…
Dink ons en bid ons vir christene in vervolgde lande? Martelare is immers ons broers in die geloof, en ons behoort hulle in gebed te…
Wat beteken dit om een van vlees te wees met jou huweliksmaat? Hoe moet die familie en die kerk hulself posisioneer rondom voornemende huweliksmaats en…
Wie is die belangrikste persoon in die huwelik tussen man en vrou? As Christus dus die hooffokus in die christen se huwelik is, hoe behandel…
Waar kom die huwelik vandaan, en wie is die outeur daarvan? Hoekom nie met ‘n ongelowige trou nie? Dien jou aanstaande huweliksmaat die Here? Is…
Wat is 1 Timoteus 2:1-15 se toepassing vir vandag? Is God se woord relevant vir alle tye en alle mense? Hoe is die opdragte van…
Watter nut en getuienis het die hemelvaart van Christus vir ons? Wie is ons voorspraak by die Vader? Wie was die volmaakte, eenmalige offer en…