
Hoeveel mens-rasse is daar? Tien…honderd…duisende? Of is ons almal een ras? Pieter le Roux van CMI (www.creation.com) verduidelik waar kom al die mense rasse vandaan en hoekom die Here Eva uit Adam se ribbebeen gemaak het.
Die hele Skrif is deur God ge-asem!
(Grieks: didaskalia). Dit verwys breedweg na lering en instruksie, oftewel dogma. Artikels, blogs en podsendings wat te make het met leerstellings in die Bybel, sal jy hoofsaaklik onder hierdie kategorie vind.
Hoeveel mens-rasse is daar? Tien…honderd…duisende? Of is ons almal een ras? Pieter le Roux van CMI (www.creation.com) verduidelik waar kom al die mense rasse vandaan en hoekom die Here Eva uit Adam se ribbebeen gemaak het.
“…Daar word so baie verwys en gepraat van “ek voel aan in die geestesrealm dat hier groot veranderinge plaas vind in ons land”. Wat is die geestesrealm? Hierdie is werklikwaar iets wat ek as GROOT SONDE sien. Word hier nie met vuur gespeel nie?…” (annoniem)
SHA’AR| {afr} oorblyfsel {eng} remnant
Soos in Sefanja 2
STOICHEO| {afr} in pas bly {eng} keep in step
Soos in Galasiërs 5:25
TSELEM | {afr} beeld {eng} image Soos in: Genesis 1:27 Marnix Boersema Marnix is tans predikant in die Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet. www.gkgraaff-reinet.co.za
BARA | {afr} skep {eng} create Soos in: Genesis 1:1 e.v. Marnix Boersema Marnix is tans predikant in die Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet. www.gkgraaff-reinet.co.za
Luister die episode oor: Bybelse Bekering – Wat is dit, hoekom is dit nodig en hoe doen ek dit?
Die Duiwel is “God se duiwel”. Ek bedoel daarmee dat hy niks kan doen, as God hom nie toelaat nie.