Narsisme is selfverliefdheid. Is daar hoop dat ‘n narsis kan bekeer, en hoe? Hoe gemaak as jy in ‘n verhouding is met ‘n narsis? 00:00…
Category: Lering
(Grieks: didaskalia). Dit verwys breedweg na lering en instruksie, oftewel dogma. Artikels, blogs en podsendings wat te make het met leerstellings in die Bybel, sal jy hoofsaaklik onder hierdie kategorie vind.
Die doop sê dus dat jy ‘n kind van God is, en die Nagmaal sê Hy sorg dat jy sy kind bly. Daarom gebruik ons die Nagmaal totdat Hy kom, maar in besonder omdat Hy weer kom.
Is Bybelse voorbidding dieselfde as “intercession”? Die woord van God roep gelowiges op om te bid tot ons hemelse Vader, en om alleen of in…
Die pyn wat ons in hierdie lewe ervaar is soms te groot om menslik te hanteer. In ons swaar en in ons seerkry is God…
Wat is Christelike hoop regtig? Die manier waarop enige mens leef, jou karakter en gedrag, word ten diepste bepaal deur wat jy verwag jou finale…
Drankmisbruik het op alle vlakke van ons samelewing so aanvaarbaar geword dat dit selfs ook in ons kerke ingesluip het. Vrye gebruik van alkohol in…
Wat is jou werk vir jou werd? Is jou werk die middelpunt of die rede vir jou bestaan, of is dit iets waarmee jy God…
Scriptura gesels oor twee nuusgebeure wat tydens April 2023 plaasgevind het. Die kruistog gehou op Goeie Vrydag in Vredefort – kan ons vir God iets…