Moet christene die TV reeks, The Chosen, waarin Jesus afgebeeld word, kyk? Mag ons enige afbeeldings van God of Jesus maak, aanbid of navolg? Waaroor…
Category: Lering
(Grieks: didaskalia). Dit verwys breedweg na lering en instruksie, oftewel dogma. Artikels, blogs en podsendings wat te make het met leerstellings in die Bybel, sal jy hoofsaaklik onder hierdie kategorie vind.
Drie misverstande is onder bespreking oor Romeine 8:28. Sal alles altyd goed gaan met die kinders van God? Sal dit progressief beter en beter gaan…
Scriptura bespreek drie sake vanuit ‘n bybelse hoek ten einde ‘n christelike perspektief daarop te gee wat in drie verskillende dele van God se wêreld…
Daar is nie ʼn leerstuk wat ons meer gereeld en dieper aanraak as dit wat die Bybel ons leer oor die voorsienigheid van God nie.…
1 Korinthiërs 4:20 ” …. want die koninkryk van God bestaan nie in woorde nie, maar in krag.” Wat bedoel Paulus met hierdie vers? Daar…
Die konteks van Psalm 37 wys dat ons nie moet fokus op en bekommer oor boosheid en kwaaddoeners nie, maar liewer ons fokus en vertroue…
Waaroor gaan “‘n oog vir ‘n oog en ‘n tand vir ‘n tant” regtig? Gee dit ons vrypas vir persoonlike vendettas, of is die vers…
In hierdie perspektief episode gesels Scriptura oor drie sake wat die afgelope maand kommer en vrae by die kerk ontlok het. Die sogenaamde Asbury herlewing…