Maar hoe sou die Bybel dan wel iemand beskryf wat geestelik besig is om op te groei en volwassenheid te bereik? Hier is vier kenmerke.
Category: Onderwysing
(Grieks: paideian). Hierdie is die “onderwysing in die geregtigheid” waarvan Paulus praat. Lering, weerlegging en teregwysing is alles vooraf en tydens hierdie onderwysing nodig. Dit is deel van hierdie paideian. Hierdie kategorie bestaan uit daardie tipe lees- en luisterstof wat gerig is op ons heiligmaking en Christelike lewe. Die Skrif is hiervoor voldoende, sodat ons volkome toegerus kan wees vir elke goeie werk.
Paulus skryf vir Efese en gee vir Timótheüs pastorale riglyne van hoe die kerk van God moet funksioneer. Hy belei in sy brief: “Dit is…
Wat is die konteks van 1 Petrus 3: 18-20? Is daar ‘n oorgang tussen hel en hemel? Het Jesus homself fisies in die hel aan…
Wat is die fokuspunt van Jakobus 5:14-15? Hoe behoort ons beproewing en siekte te sien? Hoe lyk ons geloof prakties wanneer ons siek is? Wie…
Markus 16:16 (1953 vertaling): “Hy wat glo en hom laat doop, sal gered word; maar hy wat nie glo nie, sal veroordeel word.” En…
“Maar die Gees van die Here het van Saul gewyk, en ‘n bose gees, deur die Here gestuur, het hom verskrik.” Hoe maak ons sin daarvan dat ‘n bose…
Wat is sonde, en kan gehoorsaamheid aan die wet ons red? In God se groot genade het Christus gekom om ons sondeskuld te betaal, sodat…
Toe ek ‘n student was, het ek in ‘n koshuis gewoon waar ons oordenkings tydens aandete gehou het. Een van die studente sou ‘n gedeelte uit die Bybel lees, ‘n Psalm of Gesang aankondig om te sing en ons dan in gebed lei. Tydens eksamentye het sommige studente Prediker 12:12 gelees…