In ‘n onderhoud met professor Dolf Britz gesels Scriptura oor die vereistes vir ‘n goeie teoloog. Wat is die werk van ‘n predikant? Watter karaktereienskappe…
Category: Onderwysing
(Grieks: paideian). Hierdie is die “onderwysing in die geregtigheid” waarvan Paulus praat. Lering, weerlegging en teregwysing is alles vooraf en tydens hierdie onderwysing nodig. Dit is deel van hierdie paideian. Hierdie kategorie bestaan uit daardie tipe lees- en luisterstof wat gerig is op ons heiligmaking en Christelike lewe. Die Skrif is hiervoor voldoende, sodat ons volkome toegerus kan wees vir elke goeie werk.
Narsisme is selfverliefdheid. Is daar hoop dat ‘n narsis kan bekeer, en hoe? Hoe gemaak as jy in ‘n verhouding is met ‘n narsis? 00:00…
Die doop sê dus dat jy ‘n kind van God is, en die Nagmaal sê Hy sorg dat jy sy kind bly. Daarom gebruik ons die Nagmaal totdat Hy kom, maar in besonder omdat Hy weer kom.
Die pyn wat ons in hierdie lewe ervaar is soms te groot om menslik te hanteer. In ons swaar en in ons seerkry is God…
Die Prediker leer ons, dat die Here nie net seisoene vir die aarde vasstel nie. Hy stel ook sekere tye, geleenthede en gebeurtenisse (soos seisoene) vas in ons eie lewens.
Wat is medelye en empatie? Hoe moet christene empatie wys sonder om self ook deel van die probleem te word? Hoe tree ons simpatiek op…
Wat is jou werk vir jou werd? Is jou werk die middelpunt of die rede vir jou bestaan, of is dit iets waarmee jy God…
Hoe help ons iemand wat met transgender kwessies worstel? Het jy die gevoel of ‘n innerlike stryd dat die geslag waarmee jy geskep is, nie…