En mag Hy, die God van die vrede, julle volkome heilig maak, en mag julle gees en siel en liggaam geheel en al onberispelik bewaar…
Category: Onderwysing
(Grieks: paideian). Hierdie is die “onderwysing in die geregtigheid” waarvan Paulus praat. Lering, weerlegging en teregwysing is alles vooraf en tydens hierdie onderwysing nodig. Dit is deel van hierdie paideian. Hierdie kategorie bestaan uit daardie tipe lees- en luisterstof wat gerig is op ons heiligmaking en Christelike lewe. Die Skrif is hiervoor voldoende, sodat ons volkome toegerus kan wees vir elke goeie werk.
Aanbieders: Jonker Venter en Gerhard van Rhyn 1 Korintiërs 6 rig ons fokus duidelik daarop dat ons nie ‘n afgod van kos of die liggaam…
In hierdie tweede episode oor angs en vrees gesels ons oor hoe christene angs en vrees prakties kan hanteer, asook hulp verleen aan mense wat…
Vir God is ouerskap gesetel in Sy skeppingsplan en verbond met Sy volk. Die beeld van God as Vader van Sy kinders, en Sy woord…
In Gereformeerde teologie val die fokus op Jesus Christus – deur Hom is daar vir ons lewe en redding!
Op grond waarvan beoordeel ons die liedere wat ons in die kerk sing?
Oktober se nuusgebeure:
– Trump vs Biden
– Optog teen plaasmoorde in Senekal
– Direkte Bybelvertaling (2020)
Waarom is gereformeerde teologie vir ons die naaste aan die waarheid volgens die Skrif?