Scriptura kyk met deernis na die groot nood wat bestaan om mense geestelik en sielkundig te help. Wat is die antwoord in gereformeerde kringe as…
Category: Pastoraal
Waarvan getuig die beloftes wat saamgevat word in die huweliksformulier? Voor wie en waar word die huwelik gesluit? Wat beteken dit om trou aan mekaar…
Wat beteken dit om een van vlees te wees met jou huweliksmaat? Hoe moet die familie en die kerk hulself posisioneer rondom voornemende huweliksmaats en…
Waar kom die huwelik vandaan, en wie is die outeur daarvan? Hoekom nie met ‘n ongelowige trou nie? Dien jou aanstaande huweliksmaat die Here? Is…
Hoekom bely ons sonde? Word net sonde wat bely word vergewe? Hang ons redding van sondebelydenis af? Wat van onwetende sonde? Het Christus dan nie…
Is daar ‘n onderskeid tussen goeie woede en sondige vorme van woede? Kan woede dan nog goed wees, en hoe lyk die sondige vorme van…
Na aanleiding van ‘n luisteraar se vraag: Wat is die werking van die bose, en is demoonbesetting die rede vir siektes? Sien ons vandag nog…
Wat is ‘n psigopaat? Hoe verskil dit van narsisisme en sosiopatie? Hoe word psigopatie geklassifiseer? Is dit boosheid of ‘n siekte? Hoe kan ons bybels…