“En jy, Betlehem Éfrata, klein om te wees onder die geslagte van Juda, uit jou sal daar vir My uitgaan een wat ‘n Heerser in…
Category: Tema-episodes
Psalm 2:2 “Die konings van die aarde neem stelling in en die heersers span saamteen die Here en sy gesalfde…” Aspekte op die tafel wat…
Wat is die voor- en nadele van teologiese konferensies? Dien dit ‘n goeie doel, of is dit net ‘n gepraat wat die plaaslike gemeente uitsluit?…
In Perspektief gesels Scriptura oor twee films naamlik Sound of Freedom en Barbie, asook oor die beplande Nasionale Gesondheidsversekeringsfonds. 00:00 Perspektief: Julie 202301:36 Film Sound…
Ons gee in hierdie episode ‘n “teologie van geld” – ‘n paar Bybelse beginsels oor geld en hoe ons met ons geld moet omgaan.
Wat is depressie? Is dit iets waaraan ek ly?
In hierdie episode bou ons voort op die episode oor “Hopeloosheid” en gesels oor spesifiek oor “Depressie”.
Dit kan dalk gesien word as die oortreffende trap van hopeloosheid. Jy voel of jy in ‘n diep donker gat is en weet nie of daar weer lig sal kom nie.
Ons wil nie net gesels oor wat depressie is nie, maar ook kyk hoe die Bybel ons toerus om die stryd teen die gevoel van depressie te stry.
Episode 0! Ons skop 2019 af deur te vertel wat die doel van Scriptura is en onsself aan die luisteraars voor te stel.
In hierdie episode gesels ons oor die New Apostolic Reformation (NAR). Is hierdie beweging nuut? Is dit Apostolies? Is dit ‘n Reformasie?
Ons kyk ook in watter mate dit in Suid-Afrika voorkom en deel gedagtes oor die onlangse “It’s Time” geleentheid van oom Angus.