Christene word gruwelik gemartel en vermoor in baie lande rondom ons, omdat hulle Christus as God erken, aanbid en dien. Hul vervolging is skrikwekkend! Maar…
Category: Weerlegging
(Grieks: elegmon). Hier vind jy apologetiese stof. Dit beteken, enigiets wat dwaalleer, valse profete, valse leringe ens. aanraak, sal onder hierdie kategorie gelys word. Weerlegging verwys na die daadwerklike uitwys en regwys van verkeerde leerstellings en/of sondige leefstyle.
Ek kry nogal heelwat vrae oor die doop, selfs vanuit ons eie geledere. Vir baie van ons mag dit dalk standaard teologie wees, maar weens die groeiende teologiese diversiteit van ons tyd en toeganklikheid van inligting op die internet, begin sommiges wonder. Is verbondsdoop Bybels?
Scriptura bespreek drie onderwerpe in Perspektief van September 2023, naamlik: dieremishandeling en diereverering kry dieselfde status, Christenskap groei in Iran ongeag vervolging, en op Erfenisdag…
Is Bybelse voorbidding dieselfde as “intercession”? Die woord van God roep gelowiges op om te bid tot ons hemelse Vader, en om alleen of in…
Repliek op opmerkings van ds. Charl van Rooy in ‘n artikel van Netwerk24 Dit was met groot opgewondenheid wat ek die artikel “Dis hoe Dopperkerke…
So, wie se Bybel is die regte Bybel? Die Bybel sonder die apokriewe boeke, of die Bybel mét die apokriewe boeke? Of dalk die Bybel met méér apokriewe boeke?
Die wêreld poog alewig om die waarheid te verdoesel, deur woorde en definisies te verander. Sonde en veral seksuele sonde, word anders omskryf.
In hierdie week se versameling van alles en nog wat: Het jy sekerheid oor jou verlossing? Ontsnap die “vriendelikheidskulte” Niks keer God om Sy Kerk…