Wat leer die Nederlandse Geloofsbelydenis oor die sakramente, wie het dit vir ons ingestel en beseël, en waarom het ons dit nodig? Waarop is die…
Scriptura
Luisteraarsvraag: Selfhelpboeke?
“Visit many good books, but live in the Bible.” Charles H. Spurgeon 01:30 Vraag: Wat is die Bybelse perspektief op selfhelpboeke?03:15 Wat is selfhelpboeke?10:06 Hoe…
Hoe lyk dit as die liggaam van Christus saamkom om in die gereformeerde kerk te aanbid? Wat is gereformeerde liturgie, wat is die orde van…
Perspektief: Maart 2022
Scriptura voer ‘n onderhoud met Ds Dubois du Toit van die NG kerk Suiderhof in Namibië oor die dwaalleer van homoseksualiteit in die NG kerk,…
Die Erediens: Bybelse prediking
Die sentrale element van die erediens is bybelse prediking, en Paulus skryf daarom vir Timoteus: “… verkondig die woord; hou aan tydig en ontydig; weerlê,…
Die Erediens: Wat is ‘n erediens?
Die erediens is al in die Ou Testament ingestel as die heilige vergadering van God waarin Hy sy kinders oproep om Hom te aanbid. Dit…
Perspektief: Februarie 2022
Scriptura bekyk die afgelope maand se nuusgebeure vanuit die lig van die Skrif, en bespreek derhalwe twee brandpunte wat baie ernstige gevolge vir ons land…
Dissipelskap: Toerusting en Praktyk
Jesus Christus het vir sy eie dissipels die opdrag gegee in Mattheus 28:19, en gesê: “Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en…