Mag ons onder enige omstandighede iets vat wat nie aan ons behoort nie, en het grondonteiening sonder vergoeding ‘n bybelse basis? Wat is ons verantwoordelikheid…
Scriptura
Hoe openbaar God homself aan ons? Het God beheer oor alles in die skepping? Wie is die drie persone in die Godheid en hoe kan…
Daar kom toenemend mense tot bekering wat nie in tradisionele gereformeerde verbondshuise opgegroei het nie, en die getalle van gereformeerde verbondskinders neem toenemend af. Lidmate…
Scriptura het ‘n reeks oor Dissipelskap, asook ‘n kort episode oor hierdie belangrike opdrag vir gelowiges. Luister weer mooi en deel dit asseblief ook met…
God gee vir ons sy ewigdurende morele wet in Eksodus 20. Dit is die reël vir hoe ons uit dank vir die verlossing wat Hy…
Romeine 6:1-11 Opgewek tot ‘n nuwe lewe deur die Here se krag Jesus se opstanding uit die dood beteken baie vir ons in die verlede.…
‘n Artikel deur John Piper, vertaal deur Ds Nikolaas Pienaar van die Gereformeerde Kerk Hermanus, met gepaste liedere. John Piper skryf: Ek het oorspronklik hierdie…
“En jy, Betlehem Éfrata, klein om te wees onder die geslagte van Juda, uit jou sal daar vir My uitgaan een wat ‘n Heerser in…