Scriptura ontvang baie vrae van luisteraars, en drie van hulle is verwant aan mekaar, omdat dit dui op God se soewereiniteit, God se raadsplan, Sy…
Scriptura
Et Cetera – September 2021 Week 1
Petisie aan die Owerheid teen verpligte inentings In 1883 se Maandbode verskyn hierdie onderstaande petisie aan die Parlement. Die petisie versoek die Owerheid om nie…
Perspektief: Augustus 2021
In hierdie episode gesels Scriptura oor 3 onderwerpe naamlik: Die vervolging van Christene in Afghanistan na die Taliban oorname, Inentingsmanipulasie – Game gee 10% afslag…
Et Cetera – Augustus 2021 Week 3
Iets was díé jaar anders by die Olimpiese Spele… “Worldliness is whatever makes righteousness look strange and sin look normal”. Lees hier verder. Hoe leef…
Pastoraal: Konflikhantering
In hierdie episode gesels Scriptura oor konflik, die definisie daarvan, asook die Bybelse riglyne vir die hantering van verskille en konflik. Wat gemaak as ons…
Pastoraal: Egskeiding
In hierdie episode gesels Scriptura oor egskeiding, statistieke van egskeiding, die geldige en ongeldige oorsake van egskeiding, wat mense kan doen om die huwelik gesond…
In hierdie episode gesels die Scriptura span oor die onvergeeflike sonde. Dikwels twyfel christene of hulle al skuldig was daaraan, en of hulle vergewe kan…
In hierdie episode beskou Scriptura ‘n paar aktuele sake en nuusgebeure van die afgelope maand vanuit ‘n Bybelse perspektief. 00:00 Julie 2021 in Perspektief01:30 Onluste…