Ek meen dat ’n “virtuele erediens” of “internet erediens” in wese ’n weerspreking is; ’n oksimoron – twee terme wat ons nou langsmekaar plaas om iets nuut te skep. Dit skep nie net ’n logiese teenstrydigheid nie, maar dit maak die deur oop vir verskeie teologiese onsuiwerhede en dit sou selfs op dwaalleer kon uitloop.
Scriptura
In hierdie episode kyk ons eers oorsigtelik na die vier groot sieninge wat daar oor die eindtyd bestaan. Ons gesels ook oor waarom dit vir ons belangrik is om oor die eindtyd te praat en te dink.
1. Doelbewuste kinderloosheid
2. Gesinsgeweld in die grendeltyd
In hierdie artikel deel Jaco de Beer sy getuienis oor hoe sy siening oor die doop verander het.
Hy deel ook die Skrifgedeeltes wat verbondteologie vir hom duidelik gemaak het.
Aan die einde van die artikel is daar verwysings na ander artikels, boeke en videos wat hom ook gehelp het op hierdie pad.
As ons glo dat God ons uitverkies het en ‘n alles vooraf bepaal het – is ek nog steeds vry om my eie keuses te maak? Of forseer God ons om die keuses te maak soos wat ons doen?
Waar ons in ‘n vorige artikel stilgestaan het by gelowiges se verantwoordelikheid teenoor die regering, gaan ons in hierdie artikel stilstaan by die regering se verantwoordelikheid teenoor God en die mense van die land.
In 1 Timoteus 2:1-3 staan daar: “Ek dring daarop aan dat daar in die eerste plek met smeking, voorbidding en danksegging gebid moet word vir alle mense, vir dié wat regeer en vir almal wat gesag uitoefen, sodat ons ‘n rustige en stil lewe kan lei in volkome toewyding aan God en in alle eerbaarheid. So is dit goed en aanneemlik vir God, ons Verlosser.”
In hierdie episode gesels ons oor mense se motiewe om die Here te dien en die voorspoedsteologie.