Scriptura sluit Januarie 2024 af met ‘n christelike perspektief op drie nuusgebeure: Dricus du Plessis wen geveg teen Sean Strickland, ‘n lasterlike reklamebord in Boksburg,…
Scriptura
Wat sê die Vers? 1 Samuel 16:14
“Maar die Gees van die Here het van Saul gewyk, en ‘n bose gees, deur die Here gestuur, het hom verskrik.” Hoe maak ons sin daarvan dat ‘n bose…
Hoe onderskei ons tussen die ware kerk en die valse kerk? Is daar ‘n geldige onderskeid te tref? Waarom is daar ‘n kwessie met die…
Wie en wat is Scriptura, en wat lê vir ons voor vir 2024? Wat is die rol van Scriptura in die Afrikaanse gemeenskap en in…
Bely teen die Bose
Die Apostoliese Geloofsbelydenis is ‘n maatstaf van die waarheid van die Gereformeerde Geloof, en het ontstaan in die 2de eeu, en verder ontwikkel totdat dit…
“Ek is die Here jou God wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het.” Watter groot genade! Die wet spreek reg en geregtigheid. Wat…
Die Tien Gebooie: Die Tiende Gebod
Jy mag nie jou naaste se huis begeer nie; jy mag nie jou naaste se vrou begeer nie, of sy dienskneg of sy diensmaagd, of…
Perspektief: November 2023
Scriptura werp Bybelse lig op die nuwe regulasies vir landbou-uitvoere vir blanke boere, die voorgestelde Bela wetsontwerp vir onderwys en skole, en Nederland se regse…