In hierdie episode beskou Scriptura ‘n paar aktuele sake en nuusgebeure van die afgelope maand vanuit ‘n Bybelse perspektief. 00:00 Julie 2021 in Perspektief01:30 Onluste…
91 search results for "perspektief"
1 Korintiërs 10:31 “… wat julle ook al doen, doen alles tot eer van God.” Podlitiek en Radio Scriptura gesels in hierdie episode saam oor…
In hierdie gesprek gesels Scriptura oor die drie groot gebeure wat die afgelope maand in die nuus was, naamlik die nagwaak vir oud-president Jacob Zuma,…
Hierdie week gesels die Scriptura predikante oor twee baie belangrike en aktuele sake in die nuus: die Nederduits Gereformeerde kerk se legitimasie onder leiding van…
In hierdie Perspektief episode van Maart 2021 gesels die Radio Scriptura span oor die volgende nuus van die afgelope tyd: 00:00 Perspektief: Maart 202102:07 Begrafnisse…
1:19 Australiese wetsontwerp teen homoseks-bekering. 21:40 Kanadese predikant, James Coates, gearresteer en verbied om te preek weens oortreding van Covid-19 grendel regulasies. 38:50 Die twee…
Lys van skakels na behulpsame dokumente m.b.t. besluitneming rondom eredienste in die grendeltyd. Kerk & Staat: Tien Skrifbeginsels vir ons oorweging om nie die samekomste…
November in Perspektief:
– Rasverbetering (Eugenetiek)
– Selfmoord onder tieners
– Dr Ben du Toit se boek: God, is daar ‘n ander antwoord?
Can't find what you're looking for? Try refining your search: