April in Perspektief! In die lig van onlangse nuusgebeure gesels ons in hierdie episode oor:
Paasfees-kruisigings in die Fillipyne (0.50”)
Die Notre Dame wat afgebrand het (09:45”)
Uitlatings van die rugbyspeler, Israel Folau (19:33”)
Die hele Skrif is deur God ge-asem!
April in Perspektief! In die lig van onlangse nuusgebeure gesels ons in hierdie episode oor:
Paasfees-kruisigings in die Fillipyne (0.50”)
Die Notre Dame wat afgebrand het (09:45”)
Uitlatings van die rugbyspeler, Israel Folau (19:33”)
Maart in Perspektief! In die lig van onlangse nuusgebeure gesels ons eerste oor die aanval op Moslems in Nieu-Zeeland. Daarna praat ons oor vervolging van Christene, spesifiek ook na aanleiding van Christene in Nigerië wat onlangs aangeval en doodgemaak is.
Februarie in Perspektief! In die lig van onlangse nuusgebeure gesels ons eerste oor “boelie” onder skoolkinders. Ons praat daarna ook saam oor ‘n moontlik belasting opstand (“tax revolt”) in Suid-Afrika.
Hierdie is die eerste episode van die nuutste toevoeging tot Radio Scriptura: Perspektief.
In hierdie eerste episode bespreek ons New York se aborsie-wetgewing, die Bosasa-skandaal en beantwoord ook ‘n luisteraars-vraag: “Moet ek stem?”.
‘n Bekendstelling van Radio Scriptura se nuwe program “Perspektief”.
Scriptura kyk met deernis na die groot nood wat bestaan om mense geestelik en sielkundig te help. Wat is die antwoord in gereformeerde kringe as…
Hoe is trots, selfliefde, ydele eer oftewel verwaandheid ‘n teken van diep ongeloof en hoogmoed, of selfs verwand aan narsisme? Wat is die een ding…
“Jy mag nie moord pleeg nie”, is die woorde van die sesde gebod. Wie gee lewe, en wie bepaal die waarde van die menslike lewe?…
Can't find what you're looking for? Try refining your search: