Press "Enter" to skip to content

Nuwe Dissipels: Lidmaat van die Kerk

“Ek glo in God die Vader,… Jesus Christus,… en die Heilige Gees… Ek glo aan ‘n heilige algmene christelike kerk, die gemeenskap van die heiliges …..”. Wie is deel van die liggaam van Christus? Wie is die onsigbare kerk? Het ons dalk ‘n vlak beskouing van die kerk? Waar begin lidmaatskap van die kerk? Wat beteken dit in werklikheid om ’n lidmaat van die kerk te wees? Wat is die kerk vir Christus? Hoe word God se verbond sigbaar gemaak en hoe word ons geloof versterk? Hoe vorm en voed Christus gelowiges tot sy diens in die wêreld?

00:00 Lidmaat van die kerk
02:00 Waar begin lidmaatskap van die kerk?
07:30 Ons geestelike verbindtenis met die onsigbare kerk
11:40 Hoef ek deel van die sigbare kerk te wees?
20:00 Waar lê die outoriteit in die kerk?
23:00 Wie bring gelowiges bymekaar en hoekom?
26:30 Wat is die genademiddele en hoekom het ons dit gekry?

Skrifverwysings:
Matt 16:18-19, Ef 1:23, Kol 1:24, HBK Sondag 21, 25-29, NGB Art 27–33, 35, 1 Kor 12:13, Ef 2, Open 5-6, Heb 12, Ef 3 en Kol 2-3, Matt 28:19, Hand 2:47, Joh 3, Heb 13:17, Heb 10:24-25; Fil 2:4-11, Rom 10:14-15; Matt 28:19; 1 Kor 11:23-28; 2 Tim 4:1-5, Dordtse Leerreëls 5:14. Apostoliese geloofsbelydenis.

Aanbieders: Jaco de Beer en Marnix Boersema

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.